Ons kan gemeentes met die volgende dienste help of bystaan:
- Aankoop of reservering van 'n domein (www.jougemeente.co.za) -R200
- Skep van webblad - R1000 +
- Instandhouding van webblad - R200 p.m
- Opstel van gratis sagteware binne-in u webblad vir epos-nuusbriewe ens. R1000 +
- Skep van gemeente toepassing (app) vir gebruik deur lidmate - R2000 +
- Opleiding van lidmaat in u gemeente om webblad instand te hou - R1000 +
Voorbeelde van webblaaie deur ons gemaak:
Voorheen ook verantwoordelik vir die webblaaie van...
- Modkats kategese materiaal
- NG Welsyn Noordwes
- Laerskool ML Fick
Vir meer besonderhede of aansoeke, besoek CHAPPS by
www.chapps.mobi