SUIDERKRUIS-GEMEENTE
OGGENDDIENS: 29 Maart 2009
TEMA: ‘n Kruis: hoekom?
LITURGIE
(MG=musiekgroep, TS=tegniese span)
WIE |
WAT |
DETAIL |
T/S |
|
Vooraf musiek & afkondigings |
|
wel2009c clock terrein matte ni selnr paaslof |
MG |
5 minute vooraf |
|
wel2009c |
Liturg |
Welkom & groet |
|
wel2009c |
Liturg |
Gebed |
|
wel2009c |
Liturg |
Oproep tot lof |
Gebeure van week / verkiesing / toekoms |
z90 |
MG |
Lof |
Die liefde van Jesus is wonderbaar . . . . CC686 Dankie vir die more . . . . . . . . . . . . . . . . .JR78 Ek is bly ek ken vir Jesus (Suid-Afrika) . .LB553 Children of the living God . . . . . . . . . . . CC675 |
CC686:1-2 JR78:1-2 LB553 CC675 |
|
Oproep tot aanbidding |
God woon in die hooste hemel |
z91 |
MG |
Aanbidding |
Ons sien U Heer . . . . . . . . . . . . . . . . . . . CC944 |
CC944 |
Liturg |
Kruispad |
Video: Via Dolorosa |
z92 via (sound) |
MG |
Kruispad sang |
LB389:1-3 “Is dit, is dit, my Koning” LB387:1-3 “O Heer uit bloed en wonde” Daar’s ‘n dierbare kruis HL80 |
LB389 LB387 HL80 |
|
|
Record aan |
Klank: Record |
Ouderling |
Voorbidding |
|
Stilgebed |
Liturg |
Skriflesing |
Mat 27:32-38 |
Skrif |
Liturg |
Preek |
‘n Kruis: hoekom? |
Preek |
Almal |
Toewyding |
|
stilgebed |
Liturg |
Gebed |
|
Stilgebed |
|
|
Record af |
Klank: Stop Record |
Diakens |
Offergawe |
Afkondings op bord |
Dankoffers- afkondig |
Liturg |
Afkondigings |
Simbool van die kruis |
|
MG |
Lied |
At the cross |
CC633 |
Liturg |
Seën |
|
|
Preekskets
Verhale oor gode en kruise
• The World's Sixteen Crucified Saviors, by Kersey Graves, [1875]
• I.—CRUCIFIXION OF CHRISHNA OF INDIA, 1200 B.C.
• II.—CRUCIFIXION OF THE HINDOO SAKIA, 600 B.C.
• III.—THAMMUZ OF SYRIA CRUCIFIED, 1160 B.C.
• IV.—CRUCIFIXION OF WITTOBA OF THE TELINGONESE, 552 B.C.
• V.—IAO OF NEPAUL CRUCIFIED, 622 B.C.
• VI.—HESUS OF THE CELTIC DRUIDS CRUCIFIED, 834 B.C.
• VII.—QUEXALCOTE OF MEXICO CRUCIFIED, 587 B.C.
• VIII.—QUIRINUS OF ROME CRUCIFIED, 506 B.C.
• IX.—(ÆSCHYLUS) PROMETHEUS CRUCIFIED, 547 B.C.
• X.—CRUCIFIXION OF THULIS OF EGYPT, 1700 B.C.
• XI.—CRUCIFIXION OF INDRA OF TIBET, 725 B.C.
• XII.—ALCESTOS OF EURIPIDES CRUCIFIED, 600 B.C.
• XIII.—ATYS OF PHRYGIA CRUCIFIED, 1170 B.C.
• XIV.—CRITE OF CHALDEA CRUCIFIED, 1200 B.C.
• XV.—BALI OF ORISSA CRUCIFIED, 725 B.C.
• XVI.—MITHRA OF PERSIA CRUCIFIED, 600 B.C.
Verskillende kruise
• Boom
• reguit kruis (paal)
• Dwarsbalk
• X-kruis
• Y-kruis
• Kruis in Japan
• In Rome: vaste plekke vir kruisiging. Regop paal staan geplant.
• Mense soms vasgemaak aan kruise; soms met spykers vasgeslaan.
• Dikwels is hulle bene gebreek met ysterstaaf dat hulle gouer moes sterf.
• Verkillende lande vandag: Irak, Sudan, Yemen en Japan.
Jesus se kruis
• Vroegste geskrifte: vorm van T (tau)
• Gewig (135kg)(Dwarsbalk = 35-70kg)
• Spykers
• “geir” = hand en arm saam / pols
• Jehohanan (gekruisig in 7nC) - beendere opgegrawe in 1968. Spyker van kand in hak ingeslaan. Voete dwars.
• Bene nie gebreek.
• Sterf aan uitputting en versmoring.
Waarom ‘n kruis
• “slow, painful, gruesome and public” (wikepedia)
• rebellie
• opstand
• vernedering
• VLOEK
• Deut 21:23 want wie opgehang word, is deur God vervloek.
• oneervolste manier van doodgaan
• vervloed deur God
• alleengelaat deur God
• 1Pet 2:24 Hy het self ons sondes in sy liggaam aan die kruis gedra.
• Heb 12:2 die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof. Ter wille van die vreugde wat vir Hom in die vooruitsig was, het Hy die kruis verduur sonder om vir die skande daarvan terug te deins, en Hy sit nou aan die regterkant van die troon van God.
Die kruis is ‘n probleem vir baie
• struikelblok
• Gal 5:2 Dan is die kruis as struikelblok mos uit die weg geruim.
• Kruis is ‘n skandaal
• Andres Serrano: Piss Chist
• crucified Santa Claus
• Padda aan kruis
• Madonna: Crown of thorns
• Multiple Marilyn Manson videos such as "I Don't Like The Drugs But The Drugs Like Me" and "Coma White" feature crucifixion imagery, often oddly staged in surreal modern or near modern day settings, and often questioning the truthfulness of the story of Jesus' crucifixion. The Norwegian black metal band Gorgoroth had several people on stage affixed to crosses to give the appearance of crucifixion at a now infamous concert in Krakow, and repeated this act in the music video for "Carving a Giant".
• In episode 74 of the Sailor Moon R series, some of the characters are crucified on rock crystal crosses.
• Niks anders (1 Kor 2:2)
Die kruis is ons kragpunt:
2 Ek het my voorgeneem om met julle oor niks anders te praat nie as oor Jesus as die Christus, en wel oor Hom as die gekruisigde.
1Kor 1:18 Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God.