SUIDERKRUIS-GEMEENTE
OGGENDDIENS: 27 Sept 2009
TEMA: Die baarmoeder: goeie nuus en slegte nuus
LITURGIE
WIE |
WAT |
DETAIL |
T/S |
Liturg |
Welkom & groet |
|
welkom |
Liturg |
Gebed |
|
stilgebed |
Liturg |
Oproep tot lof |
Ps8 |
27sep1 |
MG |
Lof |
Hy laat die sterre skitter. . . . . . . . . . . . . . . CC790 Ek het hande, ek het voete. . . . . . . . . . . . .CC712 Op berge en in dale. . . . . . . . . . . . . . . . . . .LB509 Loof die Here, al wat lewe. . . . . . . . . . . . . .LB203 |
CC790:1-3 CC712:1-2 LB509:1,3 LB203:1,5 |
Liturg |
Oproep |
Ek wil julle vandag ver terugneem.... |
27sep2 |
Liturg Liturg Doopouers Liturg Doopouers Liturg Liturg MG MG Doopouers |
Doop |
Kol 2:6-6,12 “6 Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle in verbondenheid met Hom lewe, in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof soos julle geleer is, en met dankbaarheid vervul. Dit het by die doop gebeur deurdat julle toe saam met Hom begrawe is. Deur julle verbondenheid met Hom is julle ook saam met Hom opgewek, omdat julle geglo het in die krag van God wat Hom uit die dood opgewek het. Eie doop Lied 290:1 Doopbetekenis Doopouers: Egpaar Erasmus, Egpaar Nell Vrae Beloftes Kinders inbring (Elsabe speel) Doop Voorstel aan nuwe lidmate Jesus het die kinders lief (KSL77). . . . . . . CC838 Doopouers gaan sit |
27sep2 LB290:1 doop doop1, doop2 doop3 CC838:1-2 |
MG |
Aanbidding |
Because He lives. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . CC650 I stand amazed. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . CC819 Romeine 12. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .CC981 |
CC650:1-3 CC819 (1x) CC981:1-3 |
Ouderling |
Voorbidding |
|
Stilgebed |
Liturg |
Skriflesing |
Ps 139 Ps 51 |
1310 |
Liturg |
Preek |
Die baarmoeder: goeie en slegte nuus! |
Preek |
Almal |
Toewyding |
God het ‘n plan |
z48 |
Liturg |
Gebed |
|
Stilgebed |
Diakens |
Offergawe |
Afkondings op bord |
|
MG |
Lied |
Beeld van God (Flam 41). . . . . . . . . . . . . . . . . f41 |
F41 |
Liturg |
Seën |
|
|
PREEKSKETS
1) Psalm 139: Wonderlike aanmekaargeweef
Skepping van Adam & Eva (Gen 1:27, 2:21-23)
Geboorte van Kain & Abel (Gen 4:1-3)
Ons almal is gebore - nie gemaak
• ‘n Man betrokke
• ‘n Vrou betrokke
Proses
• Sperm
• Eiersel
• Konsepsie
• Genetiese oordrag
![]()
|
Eierselletjie twee uur na bevrugting Ovum omring deur voedingselle Soldaatjie (Sperma) in boonste regterkantste hoek (Slegs 100 uit 500 miljoen) * 1/600 van 1mm * In hierdie spermpie is die volledige DNS van die man. * Dit bevat ook die chromosoom wat die toekomstige baba se geslag gaan bepaal. (X=man, Y is vrou) * Ander eienskappe wat hierin gebêre word is: lengte, kleur van vel, kleur van oë, kleur van hare, krulle in hare en gelaatstrekke. |
![]()
|
Twintig uur Soldaatjie met alle genetiese materiaal (pappa) oppad na die selkern met al die genetiese materiaal (mamma)
(Geslag op oomblik van bevrugting reeds bepaal.) |
![]()
|
Die selkerne beweeg na mekaar en smelt saam. “Talle oorerflike karaktertrekke van die nuwe individu is onmiddellik bepaal.” (P56) |
![]()
|
Dertig uur Jannie bestaan nou uit 2 selle - elke sel lyk soos pappa en mamma Elke 12-15 uur kry Jannie nog selletjies by. |
![]()
|
Twee dae Jannie het al 4 sigbare selle. Die selle is omring deur voedingselle wat dit voed. |
![]()
|
Vier dae Ovum beweeg in baarmoeder in. |
![]()
|
Agt dae Jannie Bestaan nou al uit honderde selle. Wanneer die vrugblasie geheg het, stuur ‘n hormoon die boodskap na die brein dat die vrou nou swanger is ( en geen maandstonde nou moet plaasvind nie.) |
![]()
|
Agt dae Jannie bestaan nou uit ongeveer 200 selle. Jannie het klomp eienskappe van pappa en mamma - MAAR Jannie het klomp nuwe eienskappe. |
![]()
|
Elf dae Jannie word nou groter - hy het al duisende selle.. Jannie kry nou Kabels waardeur die nodige voedings- en afvalstowwe gedra. |
![]()
|
Vier weke Jannie is nou 6mm lank ‘n Mens Kan brein en ruggraat onderskei. Sy hartjie pomp bloed na lewer en aorta. Jannie kry nou sy eerste 2 rugwerwels. |
![]()
|
Vyf weke Jannie is nou al 1cm lank Hart en lewer duidelik sigbaar en besonder groot. Hande en voete nog net klein knoppies. |
![]()
|
Vyf weke ‘N Mens kan Jannie se Oog, arm, hand nou sien. |
![]()
|
Ses weke Jannie se Hartjie pomp 140-150 slae per minuut - dubbel die van die ma. Hart pomp bloed deur are. Op hierdie stadium kan die ruggraat reeds gesien word. |
![]()
|
Kan duidelik die bloedtoevoer tussen ma en kind sien. |
![]()
|
Sewe weke ‘N Mens kan Jannie se brein nou duidelik sien. Op hierdie stadium vorm die brein omgeveer 100 000 senuweeselle per minuut. Wanneer Jannie gebore word sal hy reeds 100 biljoen senuweeselle hê.. Op agt weke - boggelrug met donker oë (holtes), arms, hande en bene en ‘n kop so groot soos sy lyf. Elke orgaan reeds op sy plek. Alles wat in die volwasse mens aangetref word, is reeds gevorm. Jannie het nog nie ‘n gesig nie - moet nog groei. |
![]()
|
Tien weke Jannie is nou 3-3,5 cm lank. Jannie weeg nou 20 gram en kan nou al... • Liggaam ruk en beweeg. • Hik. • Buig arms en beentjies. • Lewer, milt, rugmurg gereed om self bloed te produseer. Groot uitdaging: vyf uitgroeisels moet ontwikkel. * neusgate * wange * onderlip * ken Op 15 weke reeds gesigsuitdrukkings. |
![]()
|
Vyftien weke 10cm groot Gelaatstrekke word nou gevorm Voorkop groei Ooglede gaan nou toe en gaan eers weer oop op 7 maande. Naelbeddens verskyn op vingers Arms nou lank genoeg om aan mekaar te vat. |
![]()
|
Ore reeds ‘n ent ontwikkel Kan reeds hoor. |
![]()
|
Vier maande. Hele liggaam bestaan nog uit kraakbene. Kan sien hoe die middelste deel in die onderbeen ontstaan. |
![]()
|
6 Maande oud. Jannie bedek met sagte dons. Hierdie dons hou die wasagtige laag vas wat die baba se vel beskerm. |
![]()
|
Geboorte 25 miljoen lugsakkies (alveoli) word gevul met lug. Die bloedstroom word herelei. Baba begin om self asem te haal deur sy eie longe. |
![]()
|
|
Ps 139: God het ons op ‘n wonderbaarlike manier geskep.
Hoekom sê Dawid in Psalm 139 dat die Here my aanmekaar geweef het?
• In die eertse plek:
• Hulle het baie minder van konsepsie en geboorte geweet as ons vandag. Hulle het nie kameras gehad waarmee hulle ‘n fetus in die moederskoot kon afneem nie...
• Maar in die tweede plek:
• Hulle het verstaan dat agter hierdie normale geboorte, is God se hand wat hierdie prosesse meesterlik geskep het.
2) Psalm 51: Erg vermink deur sonde
Dawid: met sonde oorlaai toe ek nog ongebore was
Baba erf nie net wonderlike dinge van ouers nie:
• Mooi oë
• krul hare
• Goeie verstand
• Goed in sport
Jou baba erf ook al jou slegte eienskappe:
• humeur
• geneigdheid om verkeerde dinge te doen
• afguns
Ons kan altyd so trots vertel van al die mooi dinge wat ons kinders by ons geerf het...ons herken moeilik die negatiewe dinge.
Jou baba het die ingeboude vermoë om alles wat vrkeerd is in hierdie lewe te kan doen.
• moord pleeg
• steel
• verkrag
• afgode aanbid
• God verlaat
3) Gen 17:7: Reeds bemin deur God
Nou kom die Here in Gen 17 by Abraham....
• Verbond met jou en jou nageslag
• Jy en jou ongebore kinders...
• Ek belowe: Ek sal julle God wees...
Toe ons baba gebore is...
• Was hy wonderlik aanmekaargeweef
• Was hy reeds oorlaai met sonde.
• Het God hom reeds liefgehad en ‘n verbond met hom gesluit.
Jare later het die Here Jesus aan die kruis gehang...
• Vir almal wat op daardie stadium gelewe het
• Maar vir almal wat nog gebore moes word...
Doopouers: jy hou ‘n babatjie vas wat met wie God reeds ‘n verbond het.
Hy het ‘n verbond met hom gesluit nog voor hy gebore was...
As dit jou nie laat bewe nie, sal niks jou laat bewe nie...
[ God het ‘n plan ]