SUIDERKRUIS-GEMEENTE
AANDDIENS 25 Sept 2009
TEMA: Die Belofte storie
LITURGIE
(MG=musiekgroep, TS=tegniese span)
WIE |
WAT |
DETAIL |
T/S |
|
Vooraf musiek & afkondigings |
|
Welkom |
Liturg |
Welkom & groet |
|
welkom |
Liturg |
Gebed |
|
stilgebed |
Liturg |
Lof |
Psa 119:11 Aan u beloftes hou ek vas, dit weerhou my van sonde teen U. U Goedertierenheid. . . . . . . . . . . . . . . . . .CC1042 What a lovely name . . . . . . CC1072 Oorwinningslied (4 verse). . . . . . . . . . . . . .CC947 |
cc1042:1,2 cc1072:1,R,1,R cc947:1,2,4 |
MG |
Aanbidding |
Psa 119:11 Aan u beloftes hou ek vas, dit weerhou my van sonde teen U. There’s a promise. . . . . . . . . . . . . . . . . . .CC1026 Voel jy soms of die Here te vêr is . . . . . . . . LB518 U is in beheer. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . CC1044 Wees stil en weet. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . JG51 |
cc1026 lb518 cc1044:1,R,2,R jg51:1-4 |
Ouderling |
Voorbidding |
|
1367 |
Liturg |
Skriflesing |
Jes 62:6 Ek het wagte op jou mure uitgesit, Jerusalem, hulle sal dag en nag roep. Julle wat die Here aan sy beloftes moet herinner, julle moenie stilbly nie. Rom 15:8 Ek bedoel dít: Christus het gekom om in belang van die Jode ‘n dienaar te word; Hy moes vir hulle die waarheid van God bevestig deur die beloftes wat die voorvaders ontvang het, waar te maak. |
1310 |
Liturg |
Preek |
|
Preek |
Liturg |
Gebed |
|
1360 |
Diakens |
Offergawe |
Afkondings op bord |
1322 |
MG |
Lied |
God van Israel. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .CC755 |
cc755:1,R,2,R,S |
Liturg |
Seën |
|
|