SUIDERKRUIS-GEMEENTE
OGGENDDIENS: 26 Jul 2009 TEMA: Grotes en kleintjies
LITURGIE
(MG=musiekgroep, TS=tegniese span)
WIE |
WAT |
DETAIL |
T/S |
|
Vooraf musiek & afkondigings (Gebruik die afkondigings soos nodig) |
Suid 50 jaar. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 2500 Sterkte. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 2501 Jesus die fondament . . . . . . . . . . . . . . . . . . 2504 Nuwe intrekkers. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .ni Terreinplan. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .terrein Modkats. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 2508 babaklere. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .baba padkos. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . padkos6 sel. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .selnr2 vanoggend. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .familie welkom. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .welkom2 |
|
MG |
5 minute vooraf |
Teach me to dance (11) |
teach (sound) |
Liturg |
Welkom & groet |
|
welkom2 |
Liturg |
Gebed |
Kindergebede |
|
Liturg |
Oproep tot lof |
Jes 44:24 So sê die Here jou Verlosser wat jou in die moederskoot gevorm het: Ek is die Here, Ek het alles geskep, Ek alleen het die hemel oopgespan, Ek het die aarde gevorm; daar was niemand by nie. Psa 103:22 Almal wat deur Hom geskep is, loof die Here op al die plekke waar Hy heers! Ek wil die Here loof! |
Jes4424 Ps10322 |
MG |
Lof (snit 1-4) |
LB540 Onthou jul nog (2x) LB552 Liewe Vader, ek sê dankie (1-3) LB553 Ek is bly ek ken vir Jesus (2x) F40 Soms Wil Ek Net Jubel (2x) |
LB540s:2x LB552s:1-3 LB553ss:2x F40s:2x |
|
Geloofsbelydenis |
Almal hardop saam |
1343m |
Liturg |
Oproep tot aanbidding |
Wie was al bang? Waarvoor is hierdie meisie bang? Jes 43:1 Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie. |
Bang Jes431 |
MG |
Aanbidding (snit 5-6) |
541 Ons bring aan U, o Jesus (1-3) LB163 Soos 'n wildsbok (2x) |
LB541s:1-3 LB163s:2x |
Ouderling |
Voorbidding |
Seun en hond wat bid |
bid5 |
Liturg |
Skriflesing |
Mat 18:1-7 Luk 10:29vv |
1310 |
Liturg |
Preek |
Grotes en kleintjies |
Preek |
Liturg |
Gebed |
|
1364 |
Diakens |
Offergawe |
Musiek: Jou uitgesoek (21) (met fotos) |
stad (sound) |
Liturg |
Afkondigings |
God het ‘n plan vir my lewe |
cc751s |
MG |
Lied (snit 7-8) |
LB543 Here Jesus, ek is klein (1-3) LB294 Jesus roep die kindertjies (1-3) |
LB543s:1-3 LB294ss:1-3 |
Liturg |
Seën |
|
|
Preekskets
TEMA: GROTES EN KLEINTJIES
Foto neem - grotes en kleintjies
JESUS EN DIE KINDERS
Jesus oppad naby Kapernaum - Petrus se belydenis - groot verwagting onder dissipels - wie gaan die belangrikste wees - watter potefeuljes? - Jesus roep ‘n kind nader - julle moes so word - baie geskryf oor wat dit beteken: nederigheid/opregtheid/afhanklik - Daar is iets wat ons as grootmense by julle kinders moet leer.
JESUS EN DIE KINDERS
Regdeur die Bybel is kinders baie NB: Josef, Sameul, Evangelies: Ma’s bring kinders na Jesus
Kuns
Geen ander godsdiens waar kinders so belangrik is nie
DIT GAAN NIE NET OOR KINDERS NIE
6 Elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in My glo, van My afvallig maak, vir hom is dit beter as hy met ‘n groot meulsteen aan sy nek in die diep see verdrink.
10 Julle moet nooit een van hierdie kleintjies minag nie, want Ek verseker julle dat hulle engele in die hemel gedurigdeur by my hemelse Vader is.
Gaan nou nie meer oor die kinders nie - gaan nou oor die kleintjies - verder lees: mense wat swak is / mense wat geval het / mense wat afgedwaal het - verlore skaap
Wie is hierdie kleintjies?
WIE IS DIE KLEINTJIE?
WIE IS NOU DIE KLEINTJIE?
WIE IS DIE KLEINTJIE (HOND)?
WIE IS DIE KLEINTJIE (MEISIE)
SO OEFEN HONDE
PA EN SEUN
Ouers en kinders - hoe behandel ons ons kinders - watter voorbeeld - wat onthou hulle van ons - wat sien hulle by ons - wat leer hulle by ons - hoe gaan hulle eendag wees as hulle groot is/
Wil vandag nie eers praat van aanranding / verkragting / molestering: kry onmiddellik hulp!
KINDERS
Hoe behandel kinders mekaar? - kleiner kinders wat wil saamspeel - kleiner boetie of sussie...
BAAS EN WERKGEWER
HOE WERK ONS MET KLEINTJIES?
Arm & ryk / Belangrik en onbelangrik / Siek en gesond / Gesond en gestremd / Man en vrou...
BARMHARTIGE SAMARITAAN.