SUIDERKRUIS-GEMEENTE
AANDDDIENS: 1 Nov 2009
TEMA: Life could be unfair
LITURGIE
(MG=musiekgroep, TS=tegniese span)
WIE |
WAT |
DETAIL |
T/S |
|
Vooraf musiek & afkondigings |
|
welkom / z40 |
MG |
5 minute vooraf |
|
welkom / z40 |
Liturg |
Welkom & groet |
|
welkom / z40 |
Liturg |
Gebed |
|
welkom / z40 |
Liturg |
Oproep tot lof |
Humor Gesig |
1nov09d blanko 1nov09e |
MG |
Lof |
SMile a while (CC1009) As jy lief is vir die Here (CC625) Filippense 4(CC742) Cast your burdens CC670 Ek volg nou Jesus(CC714) |
cc1009 cc625 cc742 cc670 cc714 |
Liturg |
Oproep tot aanbidding |
Kind van God |
1535 |
MG |
Aanbidding |
Jesus loves me this I know (CC832) Doen slegs U wil, Heer (SM9) Jesus, what a wonder You are (CC842) |
cc832 sm9 cc842 |
|
|
Record aan |
Klank: Record |
Ouderling |
Voorbidding |
|
z43 |
Liturg |
Skriflesing |
Fil 3:12-14 12 Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds Syne gemaak het. 13 Broers, ek verbeel my nie dat ek dit alles al het nie. Maar een ding doen ek: ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is. 14 Ek span my in om by die wenstreep te kom, sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus Jesus. |
1310 |
Liturg |
Preek |
|
Preek |
Almal |
Toewyding |
|
z43 |
Liturg |
Gebed |
|
z43 |
|
|
Record af |
Klank: Stop Record |
Diakens |
Offergawe |
Afkondings op bord |
1535 |
MG |
Lied |
Beeld van God (f41) Bly volhard soos atlete(JR35) |
f41 jr35 |
Liturg |
Seën |
|
|
Preekskets
LIFE IS UNFAIR
ROOMYS
VROU VAL VAN MOTORFIETS AF
POSDUIWE
MOTORFIETSFLOPPIES
STOEIERS
MOTORFIETS OMTPLOF
VET EN MAER KIND
GROEP MENSE
GEKIES X NIE GEKIES
1. DIE LEWE WAS ALTYD UNFAIR
Kain & Abel, Jakob & Esau, koning gekies, priester gekies, dissipels gekies....
Dawid: Ps 37
2. DIE BESTES KOM NIE ALTYD BO UIT NIE
Pred 9:11
3. GOD KIES ANDERS
Josef
Moses
Jefta
Dawid
4. VIR GOD NIE BAIE BELANGRIK OF JY GEKIES WORD NIE
5. GOD DROOM OOR ‘N ANDER PRYS
Fil 3:12-14
Hebr 12:1-2
NICK: HOE GAAN JY KLAARMAAK?
IS JY ‘N WENNER IN GOD SE Oë?