SUIDERKRUIS-GEMEENTE
OGGENDDIENS: 14 Junie 2009
TEMA: God van klein dingetjies...
LITURGIE
(MG=musiekgroep, TS=tegniese span)
WIE |
WAT |
DETAIL |
T/S |
|
Vooraf musiek & afkondigings |
Welkom2, basaar, vleis2, ni |
|
MG |
5 minute vooraf |
|
|
Liturg |
Welkom & groet |
|
welkom |
Liturg |
Gebed |
|
stilgebed |
Liturg |
Oproep tot lof |
Groot God Luk 21:2 Hy sien toe ook ‘n arm weduwee twee klein muntstukkies daar ingooi... Saggeus |
z20 z21 |
MG |
Lof |
Here Jesus ek is klein (Ges 270) Jesus neem ons kleine kinders O Heer my GodLB464 |
gs270:1-3 LB293:1-3 LB464:1,r,2,r |
Liturg |
Oproep tot aanbidding |
1Sam 5:9 en nadat hulle dit gedoen het, het die Here ‘n baie groot beroering in die stad veroorsaak. Hy het die mense van die stad, klein en groot, met ‘n plaag getref. 2Kro 15:13 Elkeen wat ongehoorsaam was aan die Here die God van Israel, moes doodgemaak word, klein en groot, man en vrou. Psa 115:13 Hy seën dié wat Hom dien, klein en groot. Ope 20:12 Ek het die dooies, groot en klein, voor die troon sien staan, en die boeke is oopgemaak. Daar is ook ‘n ander boek oopgemaak, dit is die boek van die lewe. Die dooies is toe geoordeel volgens wat daar in die boeke geskrywe staan oor alles wat hulle gedoen het. |
Z22 |
MG |
Aanbidding |
Jesus, groot bo almal (2 verse. . . . . . . . . . . JR16 Humble yourself. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . CC787 |
JR16:1-2 CC787:1 (2x) |
|
|
Liefde vir die kleintjies... Deu 1:17 Moenie partydig wees as julle ‘n saak verhoor nie, luister na klein en groot. |
z23 |
|
|
Gods wet vra al ons liefde (Suid-Afrika). . . LB250 |
LB250:1,2,5 |
|
|
God draai klein en groot om Ese 17:24 Al die bome in die veld sal weet dat Ek die Here is. Ek maak groot bome klein en klein boompies groot, Ek laat groen bome verdroog en droë bome bot. Ek, die Here, het dit gesê en Ek sal dit doen." |
z24 |
|
|
Give thanks. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .CC753 |
CC753:1,r |
|
|
Record aan |
Klank: Record |
Ouderling |
Voorbidding |
|
Stilgebed |
Liturg |
Skriflesing |
Joh 15:16-17 Hoo 2:15 "Vang vir ons die jakkalse, die klein jakkalsies wat die wingerde verniel, ons wingerde wat al bot.” |
Skrif |
Liturg |
Preek |
Liefde...Klein dingetjies... |
Preek |
Liturg |
Gebed |
|
Stilgebed |
|
|
Record af |
Klank: Stop Record |
Diakens |
Offergawe |
Afkondings op bord |
Dankoffers- afkondig |
Liturg |
Afkondigings |
|
|
MG |
Lied |
Let there be love shared amongst us. . . . . CC872 Waar daar liefde is (Taize). . . . . . . . . . . . . LB526 |
CC872:1-3 LB526:1 |
Liturg |
Seën |
|
|
Joh 15:16-17
Hoo 2:15 "Vang vir ons die jakkalse, die klein jakkalsies wat die wingerde verniel, ons wingerde wat al bot.”
PREEKSKETS
TEMA: GOD VAN KLEIN DINGE
• Baie groot God
• Skepping
• Jesaja 6: soom van Sy kleed vul die tempel
• Jerig se inname
• Josafat
• Elia op berg
• Besondere bemoeienis met klein mense:
• 1Sam 15:17 Toe sê Samuel: "Al is jy klein in jou eie oë, is jy tog die hoof van die stamme van Israel. Die Here het jou gesalf tot koning oor Israel.
• Jes 41:14 Moenie bang wees nie, al is jy niks meer as ‘n wurm nie, Jakob, al is jy klein, Israel.
• Luk 12:32 "Moenie bang wees nie, klein kuddetjie, want dit was die wil van julle Vader om die koninkryk aan julle te gee.
• Kleintjies in Lukas
• Weduwees en weeskinders
• Israel
• Konings en leiers
• Ons (Saggeus)
10 GEBOOIE
• LIEFDE VIR GOD
• Geen ander gode
• Geen beelde
• Naam
• Dag
• LIEFDE VIR MENSE
• Ouers
• Nie doodslaan
• Nie egbreek pleeg
• Niesteel
• Nie vals getuig
• Nie begeer
ONS KYK VANDAG NA DIE TWEEDE TAFEL: LIEFDE VIR MENSE
• MAT 22 - DIE GROOT GEBOD
• JOH 15:17 “JULLE MOET MEKAAR LIEFHê”
• 1 KOR 13:13 “EN NOU BLY GELOOF, HOOP EN LIEFDE..”
WAT IS HIERDIE LIEFDE?
JESUS SE VOORBEELD: BARMHARTIGE SAMARITAAN
• Opoffering / weggee / ander eerste stel /
HOE LYK HIERDIE LIEFDE IN ‘N GEMEENTE?
PAULUS SE GEBED: FIL 1:9 “BEGRIP EN FYN AANVOELING”
1 ¶ Van Paulus en Timoteus, dienaars van Christus Jesus. Aan almal in Filippi wat deur Christus Jesus aan God behoort, met hulle ouderlinge en diakens.
2 Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus!
3 ¶ Ek dank my God elke keer as ek aan julle dink.
4 In al my gebede bid ek altyd met blydskap vir julle almal,
5 omdat julle van die eerste dag af tot nou toe saamgewerk het aan die verkondiging van die evangelie.
6 Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Christus Jesus kom.
7 ¶ Dit is ook heeltemal reg dat ek so oor julle almal dink, omdat julle my na aan die hart lê. Julle deel immers almal saam met my in die genade wat God my gee, sowel in my gevangenskap as in my verdediging van die evangelie en die bevestiging van die waarheid daarvan.
8 God is my getuie, Hy weet hoe ek na julle almal verlang met die liefde van Christus Jesus in my hart.
9 ¶ Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling,
• BEGRIP EN FYN AANVOELING
• reeds liefde - liefde moet groei
• begrip: insig / kennis van God se plan met mense
• fyn aanvoelong: onderskei wat is belangrik en nie belangrik
• NAGMAAL
• SUIDERKRUIS
• Biduur / Bybelstudiegroep: verkeerde boek
• Vrouediens: Ek was skottelgoed
• Ete: nie ‘n kaartjie
• Allimentasie
• Besoekers en vreemdelinge
• Tug: Mense wat foute gemaak het
• Eposse / sms’e
KLEIN DINGE: “VANG VIR ONS DIE JAKKALSE, DIE KLEIN JAKKALSE WAT DIE WINGERD VERNIEL”
GROOT GOD
• Skepping
• Jesaja 6: soom van Sy kleed vul die tempel
• Jerig se inname
• Josafat
• Elia op berg
LIEFDE VIR KLEIN MENSE
1Sam 15:17 Toe sê Samuel: "Al is jy klein in jou eie oë, is jy tog die hoof van die stamme van Israel. Die Here het jou gesalf tot koning oor Israel.
Jes 41:14 Moenie bang wees nie, al is jy niks meer as ‘n wurm nie, Jakob, al is jy klein, Israel.
Luk 12:32 "Moenie bang wees nie, klein kuddetjie, want dit was die wil van julle Vader om die koninkryk aan julle te gee.
• Kleintjies in Lukas
• Weduwees en weeskinders
• Israel
• Konings en leiers
• Ons (Saggeus)
KLEIN DINGE IS GROTER AS WAT ONS DINK
24 ¶ Daar is vier goed in die wêreld wat klein is maar buitengewone wysheid het:
25 miere is nie sterk nie en tog sit hulle in die somer vir hulle kos weg;
26 dassies het nie veel krag nie en tog maak hulle hulle tuis teen die kranse;
27 sprinkane het nie ‘n koning nie en tog trek die hele swerm in formasie;
28 ‘n geitjie kan jy met die hand vang en tog kry jy hom in koninklike paleise.
• Klein diertjies - groot wysheid/invloed/voorbeeld
Jak 3:4 Dink ook maar aan skepe: al is hulle baie groot en al is die winde wat hulle aandryf, baie sterk, word hulle tog met ‘n baie klein roertjie gestuur net waarheen die stuurman wil.
Jak 3:5 So is die tong ook maar ‘n klein liggaamsdeeltjie, en tog het dit groot mag. ‘n Klein vuurtjie kan ‘n groot bos aan die brand steek.
Hoo 2:15 "Vang vir ons die jakkalse, die klein jakkalsies wat die wingerde verniel, ons wingerde wat al bot.
KLEIN DINGE IN DIE KERK
17 ¶ Noudat ek besig is om voorskrifte te gee-daar is dinge wat ek nie prysenswaardig vind nie. Dit is dat julle samekomste eerder kwaad doen as goed.
18 Wat my veral hinder, is dat daar, soos ek hoor, verdeeldheid onder julle is wanneer julle as gemeente saamkom; en gedeeltelik glo ek dit ook.
19 Daar moet trouens partyskappe onder julle wees sodat dit bekend kan word wie van julle die toets kan deurstaan.
20 As julle dan as gemeente saamkom, is dit nie meer die nagmaal van die Here wat julle vier nie,
21 want by die gemeenskaplike maaltyd eet elkeen gou sy eie eetgoed, met die gevolg dat party honger bly en party te veel drink.
22 Het julle dan nie huise waar julle kan eet en drink nie? Of het julle nie eerbied vir die gemeente van God nie, en wil julle die armes verneder? Wat moet ek vir julle sê? Moet ek julle prys? Hieroor prys ek julle beslis nie!
33 Daarom, my broers, as julle saamkom om die nagmaal te vier, wag vir mekaar.
LIEFDE BESTAAN UIT 2 KLEIN DINGETJIES
9 ¶ Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling,
• Begrip
• Fyn aanvoeling