SUIDERKRUIS-GEMEENTE
OGGENDDIENS: 23 Maart 2008
TEMA: Jesus het opgestaan!!
LITURGIE
(MG=musiekgroep, TS=tegniese span)
WIE |
WAT |
DETAIL |
T/S |
|
Vooraf musiek & afkondigings |
|
op1 |
MG |
5 minute vooraf |
Video = opstanding |
DVD1 |
Liturg |
Welkom & groet |
Christos Aneste! Liturg: Jesus het opgestaan! Gemeente: Jesus het waarlik opgestaan! |
op2 |
Liturg |
Gebed |
|
op3 |
Liturg |
Oproep tot lof |
Gebed vir die Paasmore (Izak de Villiers) |
op4 |
MG |
Lof |
LB409:1-3 “Hoor jy die paasfeesklokke?” LB410 “Ja, Jesus het verrys!” LB423:1-3 “Kom laat ons almal vrolik” Vriende sonder bewyse LB421:1-3 “Die Here Jesus lewe” LB417:1-2 “Jesus ons eer U” |
409 410 423 op5 421 417 |
Liturg |
Oproep tot aanbidding |
Thomas: My Here en my God! |
op6 |
MG |
Aanbidding |
LB422:1-2 “Die Heer, die Heer het opgestaan” 954:1-2 “Omdat Hy leef” 795:1-3 “Hy is Heer” Kom buig daar in aanbidding! |
422 954 795 859 |
|
|
Record aan |
Klank: Record |
Ouderling |
Voorbidding |
|
Stilgebed |
Liturg |
Skriflesing |
Mat 27:62-28:7 |
Skrif |
Liturg |
Preek |
Jesus het opgestaan!! |
Preek |
Almal |
Toewyding |
Visueel: Jesus het opgestaan! |
2806 |
Liturg |
Gebed |
|
Stilgebed |
|
|
Record af |
Klank: Stop Record |
Diakens |
Offergawe |
Afkondings op bord |
Dankoffers- afkondig |
Liturg |
Afkondigings |
|
|
MG |
Lied |
785a (1-5) “How lovely on the mountains” |
785a |
Liturg |
Seën |
|
|
Preekskets
(Josh Mcowell - Evidence for the Resurrection)
INLEIDING
• Jesus se liggaam toegedraai in linne
• Allerhande speserye saam met Hom toegedraai in linne
• Liggaam geplaas in ‘n rotsgraf
• Groot klip[ voor graf gerol
• Klip ongeveer 2 ton
• Romeinse wag voor graf geplaas
• Seel op die graf geplaas - iemand wat steen skuif breek seel en is strafbaar deur Romeinse wet.
• Drie dae later: graf leeg
• Jesus verskyn aan klomp mense
• Hoe is dit moontlik?
• Is dit waar?
• Hoe weet ek?
FEIT #1: GEBREEKTE ROMEINSE SEEL
• Straf vir breek van Romeinse seel: onderstebo kruisiging
• Petrus (wat Jesus verloën?)
• Ander dissipels wat gevlug het?
FEIT #2: LEE GRAF
• Lee graf
• Dissipels gaan vertel van lee graf in Jerusalem
• As dit nie waar was nie, sou almal daar geweet het.
• Joodse en Romeinse bronne vertel van ‘n leë graf
• Josefus: Joodse geskiedskrywer
• Toledoth Jeshu: 5e eeuse Joodse geskrif
• Gamaliel (lid van Joodse Raad, Sanhedrin) sê die opkoms van die christelike beweging is God se werk.
• Kan dit nie sê as graf nog vol is nie?
FEIT #3: GROOT STEEN WEGGEROL
• Sondagoggend: steen weggerol.
• Steen (2 ton) heeltemal weggerol.
• Lyk of dit opgetel en weggedra is.
• Hoe sou dissipels dit regkry terwyl wagte slaap?
FEIT #4: ROMEINSE SOLDATE VLUG
• Romeinse wagte vlug
• Romeinse wagte wat hulle pos verlaat en vlug is baie swaar gestraf: klere uitgetrek, verbrand in ‘n vuur wat met sy eie klere gemaak is.
• Hoekom sal al die soldate aan die slaap raak as dit die straf is vir soldate wat nie hulle werk doen nie?
FEIT #5: GRAFKLERE
• Graf leeg
• Begrafnisklere leeg
FEIT #6: VERSKYNINGS
• verskyn aan klomp mense
• Wyd vertel in hulle eie tyd
MEER AS 500
• Paulus: Jesus verskyn aan meer as 500 mense van wie sommige “nou nog leef”.
• MAW: julle kan met hulle gaan praat.
• Julle kan gaan vra.
VYAND VAN KRUIS
• Paulus self - vyand van die kruis
VERKEERDE GRAF?
• Romeinse wagte?
HALLUSINASIES?
• Wat het dan van die liggaam geword?
SKYNDOOD?
• Erg gemartel
• Skeptic David Friedrich Strauss--certainly no believer in the resurrection--gave the deathblow to any thought that Jesus revived from a swoon: "It is impossible that a being who had stolen half-dead out of the sepulchre, who crept about weak and ill, wanting medical treatment, who required bandaging, strengthening and indulgence, and who still at last yielded to His sufferings, could have given to the disciples the impression that He was a Conqueror over death and the grave, the Prince of Life, an impression which lay at the bottom of their future ministry. Such a resuscitation could only have weakened the impression which He had made upon them in life and in death, at the most could only have given it an elegiac voice, but could by no possibility have changed their sorrow into enthusiasm, have elevated their reverence into worship."
LIGGAAM GESTEEL?
• Dissipels / lafaards?
• Jode of Romeine: dan kon hulle net die liggaam gaan uithaal en se: kyk Hy het nie opgestaan nie.
DIE OPSTANDING IS ‘N FEIT
GROOTSTE BEWYS: DIE DISSIPELS SE LEWE
EN JY??