Sang en musiek

Sang en musiek is 'n wesenlike deel van die erediens. Dis is baie meer as net lof en aanbidding. Dis ook baie meer as 'n plekhouer of tydverdryf. Dis ook nie net 'n aanloop tot die preek of 'n sielkundige instrument om die atmosfeer voor te berei nie: dit is gesprekke met God en getuienisse oor God; dit is verkondiging en aankondiging, belydenis, klag en soeke. 'n Gemeente wat sang en musiek ernstig neem se sang is 'n ontmoeting met die Lewende God. Al die woorde, lirieke, melodieë en instrumente is te min om hierdie Groot God te besing en te verkondig..

Kyk gerus na die liedere wat ons in Suiderkruis Gemeente maak en gebruik - www.suiderkruis.com/suidsing

Hier is 'n paar voorbeelde uit die liedere wat ons vir ons gemeente maak en gebruik:

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player