|
Hierdie
blad is bedoel as 'n hulp vir dominees / leraars / pastore. Maak asb 'n
keuse uit die beskikbare opsies van preke, oudio-visuele eredienste, liedere,
fotos ens. Mag die Here hierdie hulpmiddels gebruik om mense se lewens
aan te raak.
|

|
VIP
2006.2 (Visualpraise)
'n
Volledige program met allerlei liturgiese agtergronde (doop, nagmaal,
stilgebed, geloofsbelydenis ens) meer as 300 liedere (aanvullend
tot die amptelike Liedboek) vir gebruik tydens eredienste op die
dataskerm. Die program is geskryf is Flash en navigeer uiters gemaklik.
Uiters omvattende program. Vir volledige inligting oor VIP en voorbeelde
uit die program, druk hier.
(VIP
2006.2 & ViP2006.2 POWERPOINT is reeds beskikbaar vir gemeentes)
|
|

|
VIP
4 kids (80 kinderliedere - nou beskikbaar!)
'n
Volledige DVD met Oom Karoolus en Lente (80 kinderliedere) se musiek
asook die woorde vir gebruik in kinderkerke. Speel vanaf DVD-spele
op grootskerm. Vir meer inligting, druk hier.
|
|

|
VIP
4 cells (14 liedere vir selgroepe - nou beskikbaar!)
'n
Volledige DVD met sang en musiek van die NG Kerk Wilgespruit. Woorde
verskyn saam met musiek. Speel vanaf DVD-spele op TV. Selgroep gebruik
TV en DVD vir lof en aanbidding. Vir meer inligting, druk hier.
Vol
1 & 2 reeds besskikbaar!!
|
 |
Guitarpraise
(350 liedere se kitaardrukke in een bundel)
'n
CD met lirieke en kitaardrukke vir ongeveer 350 liedere vir gebruik
in eredienste en tydens kampe ens. Meer inligting asook volledige
indeks van liedere hier.
|
Des
2007 - Jan 2008
Ons
werk tans aan nuwe "slides" vir al die liedere in die Liedboek
van die kerk om gedurende Jan 2008 in gebruik te neem. Alle liedere in
Flash vir gebruik in VisualPraise. Meer as 1000 liedere met slides onmiddellik
beskikbaar. Vir meer inligting, druk hier.
Groete,
Coenie Calitz
|